| Posted: 29 July 2010 at 2:36am | IP Logged
|
|
|
Weet iemand dalk van enige 4x4 trails of "self-drive" game drives in om naby Ballito?
Ons gaan vanaf 24 September tot 1 Oktober bietjie vakansie hou in Ballito en sal graag een dag bietjie gaan 4x4 indien moontlik.
Al wat ek kry op Google is die Quad trails, maar ek kom nie deur na die mense toe om te hoor of hulle 'n 4x4 trail ook het nie.
Miskien weet iemand van ander moontlikhede?
__________________ 2002 Nissan Terrano 2.7TDi 4x4 LWB
2003 Gypsey Regal
|