| Posted: 03 August 2010 at 9:38am | IP Logged
|
|
|
Ek het die datsun na die Bosh Service agente to gevat. R400 verder het hulle 'n diagnostic gedoen en se die elektroniese kant van die fuel system is OK.
Ek sou beter gevoel het as ek die geld gaan uitdrink het, ten minste sou ek dan 'n babelas kon wys!
Hulle stem saam daar is 'n nock maar kan nie se of dit injectors is nie.
Hoe aanbeveelbaar is dit vir iemand met tien duime om die injectors uitehaal en na 'n diesel injector spesialis te neem om op 'n bank te laat toets?
Die Bosh oom se injectors wat nie reg atomize nie kan groot skade aan pistons doen, of is dit ook salesman talk?
|