Joined: 07 October 2008 South Africa Posts: 4367 Gender: Male
Posted: 29 July 2010 at 5:23pm | IP Logged
Haij Saint - Ja, asseblief - ons het regtig nog mense nodig - ook voertuig - dis nogal "trikkie" om 200 of meer mense se vrae [en baie wil sommer net gesels en dinge deel] na afloop van 'n Jesusfilm vertoning, te behartig as jy net 4 - 5 mense is. Die datums is 14 Augustus [ons "pak-en-laai die 13e] tot 21 Aug vir die ouens wat 'n week kan afstaan, en 28 Aug vir die ouens wat twee weke kan afstaan. Ek is in Malawi vanaf netnou tot 5 Aug - kontak asb Kerkkantoor vir inligting [sien asb die 1e 'post' van hierdie thread vir kontakdetail. Anders kan jy my SMS by 084 084 8577, ek sal op "sms roaming" wees. (Ja, dit is 'n Vodacom nommer :-)) ) OF i-myl my by oom(dodt)mac at g mail (dot) com .. hopelik kan ek daardie kant op 'n pizzi inkom so teen Maandag / Dinsdag] Wat maak ek in Malawi?? dwergie moet gaan opleiding gee daar - en ek pendel saam op opgehoopte "voyager myle" van die tyd toe sy in Lagos gewerk het. '
__________________ May the Road rise to meet you,
May the Wind be at Your Back,
May the Sun shine warm upon your Face, The rains fall softly upon your fields. Until we meet may God hold you in the hollow of his hand.
Joined: 10 June 2009 Namibia Posts: 13 Gender: Male
Posted: 03 August 2010 at 10:34am | IP Logged
Sal graag wil saam maak, maar sit hier in Nam en dit sal moeilik wees om eers SA toe te ry en dan halfpad terug. Is daar nie van die goed wat ek hier vanaf kan saam bring en julle langs die pad join nie?
You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum